Empty

ZAR 0.00

Solo Singing: English Gr.6

Solo Singing: English Gr.6

SKU:
VS017
ZAR 90.00

In hierdie afdeling mag deelnemers werke van hul eie keuse voordra.

Werke van hoë musikale standaard word verwag – geen “popmusiek” of optredes met klankbane  (Backtracks) sal toegelaat word nie.  Klavierbegeleiding word aanbeveel.

Die moeilikheidsgraad en inhoud van die liedjies moet geskik wees vir die deelnemer se ouderdom.

By die VOLKSLIED afdeling moet liedere in die oorspronklike taal gesing word. GEEN GEKOMPONEERDE werke word hier toegelaat nie – d.w.s. waar ‘n komponis aangedui word nie.

Maksimum tyd toegelaat per item:  Gr.0 – Gr. 5: 1½ min, Gr. 6 – 12: 2 min.

Inskrywingsfooi vir alle solo items R80 per inskrywing.

Name of Participant or Participants for duos, trios and quartets.